Hierdie artikel verskyn oorspronklik op Vrye Weekblad Die tafel is onprakties. Die onkonvensionele ovaalvorm skep die illusie dat vier, of selfs ses, gaste ruim kan aansit. Sit jy egter aan die kop van die tafel, is jou wynglas gevaarlik naby aan jou gespreksgenoot se vurkhand op die lang sy. Probeer jy die tafel rek virLees meer “Diaspora vir Aandete”
Sleutelwoord Argiewe:south africa
A Spoonful Belonging
Ouma Rusks. NikNaks. ProNutro. A dented can of CremeSoda past the expiry date. Vacuum packed biltong from some or other tragic bovine. When homesickness strikes, you can wander through a bountiful land and still be in search of food. It baffles the mind why one would yearn for mass produced biscuits when you have ItalianLees meer “A Spoonful Belonging”
‘n Skrikkeljaar vol vrees
Kudde-immuniteit: iets waarna ons nie slegs tydens die pandemie moet streef nie.