Gedenkdienste vir Grendeltyd

Ek en my man leef al ses jaar in die buiteland. Soos met 820 000 ander emigrasiegesinne, is ons geliefdes reg oor die wêreld versprei. Met behulp van hedendaagse tegnologie het ons die kuns van kommunikasie oor kontinentale afstand vervolmaak.  Met ‘n video-oproep vra ek my ouma om hulp: “Vleg ek die koeksister só?” MyLees meer “Gedenkdienste vir Grendeltyd”