Grendeltyd is ‘n kans tot groei.
Sleutelwoord Argiewe:groei
Rou in die Tyd van Covid-19
Neem afskeid met ‘n virtuele oudio-gedenkdiens tydens Covid19
Gedenkdienste vir Grendeltyd
Ek en my man leef al ses jaar in die buiteland. Soos met 820 000 ander emigrasiegesinne, is ons geliefdes reg oor die wêreld versprei. Met behulp van hedendaagse tegnologie het ons die kuns van kommunikasie oor kontinentale afstand vervolmaak. Met ‘n video-oproep vra ek my ouma om hulp: “Vleg ek die koeksister só?” MyLees meer “Gedenkdienste vir Grendeltyd”