Huiswaarts vir ‘n afskeid

Met die gedagte aan hoe begrafnisse in slawegemeenskappe in Amerika as ‘n ‘home-going’ gevier is, het ANELIA HEESE in grendeltyd besef hoe gesog die vryheid is om ‘huis toe’ te mag gaan. ’n Virtuele gedenkdiens is nie ‘n plaasvervanger vir die fisieke nabyheid van ons geliefdes nie, skryf sy, maar met ‘n oudiodiens kon sy en ander geliefdes in ‘n spreekwoordelike kring sit en elke deelnemer kon met waardigheid kommunikeer.

Grieving through a global pandemic

I grew up in the small rural settlement of Augrabies in the Northern Cape. Today, 17,500 km from home, my South African upbringing remains undeniably part of who I am. I’m a first generation expatriate. Much can be debated about the polarity between ‘emigrant’ vs ‘immigrant’ terminology, but to me, the term merely implies theLees meer “Grieving through a global pandemic”