Diaspora vir Aandete

Hierdie artikel verskyn oorspronklik op Vrye Weekblad Die tafel is onprakties. Die onkonvensionele ovaalvorm skep die illusie dat vier, of selfs ses, gaste ruim kan aansit. Sit jy egter aan die kop van die tafel, is jou wynglas gevaarlik naby aan jou gespreksgenoot se vurkhand op die lang sy. Probeer jy die tafel rek virLees meer “Diaspora vir Aandete”

Twee Kontinente vir Kersfees

Ek skryf uit ‘n koue, donker Duitsland. Soggens wend die son sy beste probeerslag aan om gesig te wys, en gee vóór tjailatyd moed op. Hierdie jaar voel die winter ‘n bietjie kouer, ‘n bietjie donkerder. Onder normale omstandighede sou die strate met die soet reuk van “glühwein”, wat tydens Advent verkoop word, gevul wees.Lees meer “Twee Kontinente vir Kersfees”