Met die gedagte aan hoe begrafnisse in slawegemeenskappe in Amerika as ‘n âhome-goingâ gevier is, het ANELIA HEESE in grendeltyd besef hoe gesog die vryheid is om âhuis toeâ te mag gaan. ân Virtuele gedenkdiens is nie ‘n plaasvervanger vir die fisieke nabyheid van ons geliefdes nie, skryf sy, maar met ‘n oudiodiens kon sy en ander geliefdes in ‘n spreekwoordelike kring sit en elke deelnemer kon met waardigheid kommunikeer.
Sleutelwoord Argiewe:covid
Sit dit af, sit dit af. Dis kaf.
Moet dit nie fopnuus noem nie, skryf ANELIA HEESE. Dis waninligting wat vrees vir inentings dryf, en dis waninligting wat gaan maak dat ‘n geslag ouer Afrikaanssprekendes hulle kinders wees laat.
Reclaiming Grief Through Storytelling
Your grief. Your voice. Your tribute.
Hulpbronne
Hulpbronne vir Covid
Grieving through a global pandemic
I grew up in the small rural settlement of Augrabies in the Northern Cape. Today, 17,500 km from home, my South African upbringing remains undeniably part of who I am. Iâm a first generation expatriate. Much can be debated about the polarity between âemigrantâ vs âimmigrantâ terminology, but to me, the term merely implies theLees meer “Grieving through a global pandemic”
Groei deur Grendeltyd
Grendeltyd is ‘n kans tot groei.
Rou in die Tyd van Covid-19
Neem afskeid met ‘n virtuele oudio-gedenkdiens tydens Covid19
Gedenkdienste vir Grendeltyd
Ek en my man leef al ses jaar in die buiteland. Soos met 820 000 ander emigrasiegesinne, is ons geliefdes reg oor die wĂȘreld versprei. Met behulp van hedendaagse tegnologie het ons die kuns van kommunikasie oor kontinentale afstand vervolmaak. Met ân video-oproep vra ek my ouma om hulp: âVleg ek die koeksister sĂł?â MyLees meer “Gedenkdienste vir Grendeltyd”