4 – 8 klankopnames van 1 – 3 minute elk.
6 – 10 opnames van 1 -3 minute elk. Kort preek van 5 minute.
10 – 15 opnames van 1 -3 minute elk. Kort preek van 10 minute.
Elke pakket sluit digitale gedenkdiensblad, asook
tegniese ondersteuning, tydens die uitsaaiding in.

Persoonlike Konsultasie
Elke afskeid is uniek. Ons wil jou behoeftes so goed moontlik verstaan. Kontak Anelia by: