Staaltjies en Verhaaltjies
Stories deur dié stemme wat jy van kleins af ken.
1. Kies tema’s
Sêgoed van kleuters | Stories uit jul kinderdae | Verlowings en troues | Vakansies | Gewoontes en roetines | Skoolonderwysers | Gunstelingspeelgoed | Sportprestasies | Konserte | Grappies | Troeteldiere | Studentejare | Huise en bure | Ouma’s en Oupa’s | Gunstelingkos | Jou keuse en kombinasies
2. Deelnemers
Dink aan mense wat jy graag in die verwerking wil insluit, en stuur dan hul kontakbesonderhede aan.
Ons bied raad aangaande die bekendstelling aan die deelnemers.
3. Verwerking
Ons versamel klankopnames via WhatsApp, Facebook Messenger en e-pos vir jou. Ons transkribeer die opnames en verwerk dit tot ‘n verhaal met passende agtergrondmusiek.
Jy ontvang die eerste konsep.
Ons maak die verlangde veranderings en stuur die finale weergawe deur. Ons bied raad oor hoe om die opname te versprei.

Persoonlike Konsultasie
Elke afskeid is uniek. Ons wil jou behoeftes so goed moontlik verstaan. Kontak Anelia by:
Call Out to SA Expats
Over 800,000 South Africans live abroad. The decision to leave South Africa indefinitely, is complex. People move due to employment opportunities, trauma caused by crime, study opportunities, reuniting with families who emigrated decades ago, following true love, or exploring the world.
We want to hear your story.
How long have you lived abroad?
What do you miss about SA?
Your view for SA’s future
What ties you to SA?
Lessons you’ve learned from the country you currently live in
What food triggers nostalgia?
Who did you support during the Rugby World Cup ’19?
Send your 2 – 5 voice recording, in any of SA’s 11 official languages to (+49) 15124831025. Submissions close 31 August 2020.