I grew up in the small rural settlement of Augrabies in the Northern Cape. Today, 17,500 km from home, my South African upbringing remains undeniably part of who I am. I’m a first generation expatriate. Much can be debated about the polarity between ‘emigrant’ vs ‘immigrant’ terminology, but to me, the term merely implies theLees meer “Grieving through a global pandemic”
Outeur Argiewe:herklink
Twee Kontinente vir Kersfees
Ek skryf uit ‘n koue, donker Duitsland. Soggens wend die son sy beste probeerslag aan om gesig te wys, en gee vóór tjailatyd moed op. Hierdie jaar voel die winter ‘n bietjie kouer, ‘n bietjie donkerder. Onder normale omstandighede sou die strate met die soet reuk van “glühwein”, wat tydens Advent verkoop word, gevul wees.Lees meer “Twee Kontinente vir Kersfees”
Groei deur Grendeltyd
Grendeltyd is ‘n kans tot groei.
Rou in die Tyd van Covid-19
Neem afskeid met ‘n virtuele oudio-gedenkdiens tydens Covid19
Gedenkdienste vir Grendeltyd
Ek en my man leef al ses jaar in die buiteland. Soos met 820 000 ander emigrasiegesinne, is ons geliefdes reg oor die wêreld versprei. Met behulp van hedendaagse tegnologie het ons die kuns van kommunikasie oor kontinentale afstand vervolmaak. Met ‘n video-oproep vra ek my ouma om hulp: “Vleg ek die koeksister só?” MyLees meer “Gedenkdienste vir Grendeltyd”